Paddanag Self-Drive

R105,00

Kaartjies is per persoon, elke persoon, jagter of nie-jagter moet n kaartjie hê om toegang te kry tot krokodilspruit.

0 – 2 jaar: Gratis

3- 106 : Prys selfde.

 

Category: Tag:

Description

Kaartjie is vir een (1) persoon se ingang by Paddanag by Krokodilspruit skietbaan.

ADDISIONELE INLIGTING

  • Kaartjies is nie kanselleerbaar, terugbetaalbaar of oordraagbaar na ‘n ander datum nie!
  • Praatjie is in AFRIKAANS en is kindervriendelik.
  • Geen plakkies, jagters moet Wellingtons of Waterskoene dra.
  • Koplamp is nodig vir paddavang.
  • Houer om jou vangs te hou en te inspekteer.
  • Bring kampstoele en Piekniekmandjie, kontantsnoepie beskikbaar.
  • Kinders kan nie net afgelaai word nie, ouers moet kinders vergesel. Ouers is ten alle tye verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid en die organiseerder, Krokodilspruit of Busbook.co.za aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige besoeker se veiligheid nie.
  • Reën kanselleer nie Paddanag nie, Dit gaan voort selfs as dit reën, indien daar swaer donderweer is sal ons wag dat dit oortrek en dan voortgaan. 
  • Vrywaringsvorms moet ingevul word vir elke gas, om toegang te kry to krokodilspruit.

TYE

Hekke maak 17h00 oop.