Padda Identifikasie Houer

R40,00

Alle produkte sal gereed wees vir afhaal by Krokodilspruit wanneer u arriveer, bring u bestel nommer om u produkte af te haal.

***Padda nie ingesluit

Category: Tag:

Description

‘n Noodsaaklikheid, as jy jou padda gevang het is dit moeilik om hom vas te hou, plaas hom in hierdie spesiaal ontwerpte, gevormuleerde en deursigtige houertjie (na bewering…… soos gesien op TV en voorgestel deur “hulle met brulle”), en gebruik jou koplig om die padda van alle kante af te besigtig en te ondersoek sonder dat hy hy kan ontsnap. Gebruik ook hierdie houer om die padda vir jou mamma en pappa te gaan wys. Onthou alle paddas moet weer vrygelaat word voor julle die area verlaat! Geen van die paddas op die plaas is opsoek na ander huise nie, hulle is baie gelukkig op die plaas. Letwel die houer is leeg en sluit geen paddas in nie, die prentjie is slegs ter inligting!