Description
Lok ‘n brulpadda met hierdie “glow” stick armbandjies, hy dink dalk jy is n vuurvliegie…. dis wel nie wetenskaplik bewys nie, merk jou kind of hou hom/haar besig. Verskillende kleure in ‘n pak.
R100,00
Alle produkte sal gereed wees vir afhaal by Krokodilspruit wanneer u arriveer, bring u bestel nommer om u produkte af te haal.