Glow Stick 15cm

R20,00

Alle produkte sal gereed wees vir afhaal by Krokodilspruit wanneer u arriveer, bring u bestel nommer om u produkte af te haal.

SKU: N/A Category: Tag:

Description

Lok ‘n brulpadda met hierdie 15cm glow stick, hy dink dalk jy is n vuurvliegie…. dis wel nie wetenskaplik bewys nie, merk jou kind of hou hom/haar besig vir ongeveer 8ure met hierdie ligggie.

Additional information

Kleur

Geel, Blou, Pienk