Steve DOEN Steve by Kersliggie Oppi-Plaas

R10,00 – R300,00

Scan QR Kode vir aanwysings na optelpunte.

Description

Parkeer veilig of Uber tot by jou naaste optel-punt en ry veilig na Steve Doen Steve by Kersliggie Oppi-Plaas.

Kaartjie is vir een persoon se retoer vervoer vanaf die bespreekte optel-punt na Steve Doen Steve by Kersliggie Oppi-Plaas en terug.

ADDISIONELE INLIGTING

  • Kaartjies is nie kanselleerbaar, terugbetaalbaar of oordraagbaar na ‘n ander datum nie!
  • Geen eie drank, kos, troeteldiere of onwettige middels word toegelaat nie.
  • Busse vertrek stiptelik op tyd. 

OPTELPUNTE & TYE

Kolonnade Sentrum (KFC Parkering): 16h45

Menlyn Mall (Bus Terminaal): 16h45

Vertrek tyd by Steve Doen Steve by Kersliggie Oppi-Plaas is 21h30.

Additional information

Optel-Punt

Kolonnade, Menlyn

Kaartjie

Volwassene, Kind (3-12jaar), Kind onder 3